Quantcast
Channel: Gesond | BEWEEG SA | SARIE
Viewing all 12 articles
Browse latest View live

Kultuur met skop


Dieetkundige Mariza blog: 'Is tussen-in eet jou ondergang of redding?'

$
0
0
Hoe durf jy? Het ek gewonder. Jy wat maer is met jou ‘skinny’ jeans, plat maag en perfekte hare. Jou kinders is nooit laat nie (of jy het nie), jou motor breek nooit nie, jy het altyd tyd vir ʼn gesonde ontbyt.

Dieetkundige Mariza Blog: 'Dieetbehandeling vs dieetmishandeling'

$
0
0
Drie letters verskillend. Derduisende slagoffers... and counting!

Dieetkundige Mariza blog: Eet liewer koek as brood!

$
0
0
Wat? Kannie wees nie! Ek nooi jou vir ‘n lekker koppie tee... en ‘n stukkie koek!

BeweegSA: Dieet net 2 dae van die week

$
0
0
Jy wil nie in die vakansietyd kJ’s tel nie. Maar ook nie in die nuwe jaar soos ’n botterballetjie lyk nie. Dieet dan net 2 dae van die week – en hou jou gewig konstant, of verloor ’n paar kilogram!

BeweegSA: Oefenprogramme week 5-8

$
0
0
Jy is seker al goed op dreef met die oefenplan vir die eerste 4 weke! Dié maand vat ons daardie einsteoefeninge en brei dit ’n bietjie uit.

BeweegSA eetplan 2: Die volgende 4 weke

$
0
0
Jy is goed op koers met health24 se eetplan, wat verlede maand in SARIE begin het. As jy geoefen het, is jy nou waarskynlik 3 – 4 kg ligter (of 2 kg as jy nie oefen nie). Hou aan! En volg dié rigtingwysers en wenke om dit makliker te maak

BeweegSA Eetplan: Jou eerste vier weke

$
0
0
Health24 het dié maklike eetplan saamgestel. Jy kan sowat 3 kg per maand verloor. En tot sowat 4 – 5 kg per maand as jy dit met ons oefenplan kombineer.

BeweegSA: Oefenprogram Week 1-4

$
0
0
Jy sal gewig verloor as jy net ons eetprogram volg, maar dit sal vinniger gebeur as jy oefen ook!

BEWEEG SA: Kry jou kind van die rusbank af

$
0
0
Vetsug onder kinders het kenners wêreldwyd bekommerd. Hulle eet dikwels verkeerd en sit te veel voor die TV en rekenaar. Doen moeite en kry jóú kinders aan die beweeg.

BeweegSA Oefenprogram: Week 9-12

$
0
0
Jy het oor Kersfees asemgeskep. Nou wink die nuwe jaar en jy kan weer met ywer aan jou lyf (en dus jou gesondheid) werk. Hier is jou oefenplan vir week 9 tot 12.

BeweegSA: Dieet hulp

$
0
0
Welkom by die derde aflewering van ons maklike eetplan waarin jy 3 – 5 kg per maand kan verloor. Lees dié wenke as jy vashaak.
Viewing all 12 articles
Browse latest View live